<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><title>Aan U liefde is daar geen einde nie</title>
<lyrics>[V1]
. G#m Ebm E G#m Ebm E
 (Inleiding)

[V2]
.         B                G#m
 Loof die Here want Hy is goed
.          B              G#m
 Loof die groot Almagtige God
.         B                   G#m
 Loof die Magtigste van alle heersers
.       B               E
 Hy het magtige dade gedoen

[V3]
.          B                G#m
 Hy't die hemel met insig gemaak
.     B                  G#m
 Die aarde op waters geplaas
.          B                        G#m
 Hy sorg steeds vir die see en die land
.        B                  E
 Hou die hemel en aarde in stand

[P1]
.            B
   Dis Hy alleen

[C1]
.           B    F#           E
   Aan Sy liefde is daar geen einde nie
.           B    F#            E
   Aan Sy liefde is daar geen einde nie
.           G#m
   Loof die Here,
.            E
   Loof die Here
.              B
   Want Hy is goed
.           G#m
   Loof die Here,
.            E
   Loof die Here
.             G#m
   Want Hy is goed

[B1]
.   F# E
   (Tussenspel)

[V4]
.        B                     G#m
 Hy het konings en krygers verslaan
.        B                  G#m
 En sy kinders oorwinning gegee
.        B                   G#m
 Hy het ons na ons vryheid gelei
.         B                  E
 Uit die mag van ons vyand bevry

[P2]
.           B
   Dis Hy alleen

[C2]
.           B    F#           E
   Aan Sy liefde is daar geen einde nie
.           B    F#            E
   Aan Sy liefde is daar geen einde nie
.           G#m
   Loof die Here,
.            E
   Loof die Here
.              B
   Want Hy is goed
.           G#m
   Loof die Here,
.            E
   Loof die Here
.              B
   Want Hy is goed

[B2]
.      F#                         E
   Die son laat Hy heers oor die dag
.       F#                E
   Die maan en die sterreprag
.       F#               E
   Die groot hemelligte sing
.             B
   Oor Hom alleen

[B3]
.      F#                  E
   Dis Hy wat sy volk begelei
.        F#                   E
   Deur Rooi See en dorre woestyn
.       F#                  E
   Die Koning wat redding bring
.           B
   Is Hy alleen

[C3]
.           B    F#           E
   Aan Sy liefde is daar geen einde nie
.           B    F#            E
   Aan Sy liefde is daar geen einde nie
.           G#m
   Loof die Here,
.            E
   Loof die Here

[C4]
.           B    F#           E
   Aan Sy liefde is daar geen einde nie
.           B    F#            E
   Aan Sy liefde is daar geen einde nie
.           G#m
   Loof die Here,
.            E
   Loof die Here
.              B
   Want Hy is goed

[C5]
.           G#m
   Loof die Here,
.            E
   Loof die Here
.              G#m  F# E B
   Want Hy is goed__</lyrics>
<aka>Ps 136</aka>
<key>B</key>
</song>